MLM Gateway Logo

Deuport is n versekerings maatskapy met n twist

Hi

Ek stuur graag die inligting vir jou.

Contantia Versekerings maatskappy, wat in 1952 geregistreer is, het besef dat ons ekonomie baie sleg lyk en dat mense nie werk het nie. Hulle het toe 'n model ontwikkel wat hulle Duepoint noem, wat al hulle kliënte toelaat om 'n vaste inkomste te verdien sonder dat hulle self enige produkte hoef te verkoop. Jy werk nie vir Duepoint nie maar bedryf jou eie besigheid en hulle het al die tegnologie gekoop en ingespan om dit te kan doen en stel dit gratis aan jou beskikbaar. Elkeen wat wil geld maak moet self een van hulle produkte gebruik en dan gebruik Duepoint die bemarkingskoste daarop om jou te betaal instede daarvan om dit te adverteer. Die produkte het uitstekende voordele maar die hoofsaak is dat ons geld daarmee kan maak. Hoeveel mense het bv 'n begrafnisplan? Nou kan jy  die voordele wat 'n goeie begrafnis plan jou bied geniet, en 'n stsndvastige inkomste verdien! Dit is 'n briljante konsep! Dit werk uitstekend goed en daar is tienduisende mense wat reeds elke maand voordeel daaruit trek en hulle lei jou gratis op om dit te doen.  Die groot voordeel is dat jy nie voorraad hoef aan te koop of enigeiets vooraf hoef te betaal nie en jy hoef niks self te verduidelik nie, want alles is op hulle webwerf beskikbaar. Daar is dus geen risiko dat jy jou geld gaan verloor nie maar Duepoint doen die werk en jy verdien die geld op elke suksesvolle verwysing wat jy maak!


Gaan na www.duepoint.net en kyk na enige een van die videos wat die konsep verduidelik. Dit bevat ook al die inligting oor die 4 produkte wat beskikbaar is.  Jy gebruik dus self 'n produk vir bv R249 pm en dit laat jou toe om wettig geld te maak deur ander met die konsep te verbind. Jy kan nie eers werk toe gaan vir R249 nie! Dit is die enigste uitgawe wat ek weet wat vir jou geld kan maak.  Duepoint betaal jou dus om die inligting te deel, instede van om vir advertensies oor die TV, radio, ens te betaal. Ek is mal daaroor want ek het my eie besigheid, gebruik Duepoint se infrastruktuur gratis om dit te doen en ek verdien nou  meer as R20 000 per maand en my inkomste groei elke maand!

Wanneer jy besluit dat dit by jou pas is daar 3 dinge wat jy moet doen om geld te maak en almal doen presies dieselfde en kry dieselfde voordele.


1) Click op die join/apply knoppie en gebruik W1000666055 as jou verwysing. Dis gratis om aansluit en jy kry dadelik jou eie verwysingsnommer, sonder om enigeiets vooraf te betaal, wat jy dan vir jou kliënte kan stuur. Jy hoef niks dadelik te betaal nie maar as jy die 17de Junie wil geld hê, sal jy jou eie produk voor op 31 Mei moet betaal. Ek het my eerste produkpremie betaal en nog NOOIT weer nie want die geld wat ek elke maand van Duepoint kry is baie meer as die produk se prys. (R20 000 is meer as my insetkoste van R249).

2) Kies een van die Duepoint produkte waarvan jy hou en stel 'n datum vir jou eerste debiet vas wat jou pas. Al die inligting is op die webwerf. Jy kan jou eerste betaling selfs op die einde van die maand maak, maar jy kan dadelik begin om ander met die inligting te verbind sodat jy volgende maand kan begin geld verdien.

3) Connect(Verbind) ander met die inligting. Dit is al wat jy doen. Elkeen moet vir homself besluit of hulle ook wil geld maak of nie!

Ons doelwit is om vir jou 10 of meer kliënte voor 31 Mei te kry en dit is maklik om dit te doen. Jy vra net of hulle in die mark is om 'n ekstra inkomste te verdien en dan stuur jy vir hulle die webwerf en jou W nommer as hulle sou belangstel om te kyk. As jou eie produk en minstens 10 van jou kliënte almal hulle produkte voor of op 31 Mei betaal, sal Duepoint op 17 Junie R5550 in jou eie bankrekening inbetaal en dit is gewaarborg! Dit is R55 per produk op elkeen van jou kliënte se produkte wat betaal is plus 'n R5000 bonus en elkeen van jou kliënte het presies dieselfde geleentheid om dieselfde geld te verdien. Maar volgende maand het jy reeds 10 kliënte en as jy nog 10 kliënte byvoeg sal jy 20x R55 kry plus weer R5000 en ook ander bonusse. Jy kry ook R55 per produk op wat jou eie kliënte doen 

This article was published on 19.05.2019 by Gerhard Kruger
Author's business opportunity:

Deuport - Accidental cover, 20 USD to join
Join

Member comments:

No comments yet
Facebook comments:


Member Ad
Think You Are Prepared
Get Ready For The Inevitable Dollar Collapse


OR
Member Ad
Want to Make $250+ a Day? FREE
100% FREE Affiliate System - Signup here to get your free affiliate system that makes $250+ Daily.Everything is Done-Fo-You Affiliate System to build a list and profit.This is 100% FREE to Signup!



Copyright © 2015-2022 Gateway Solutions s.r.o.
SupportPrivacy PolicyAffiliate TermsTerms of UseTestimonials
Desktop / Tablet | Mobile